Description
Queillerie Uitgewers, sagteband, 1998, 130 pp
Kondisie: Baie goed
Taré se hart spring vinniger wanneer Diky naby is. Diky wat vir die wit soldate spoorsny. Sy soene laat die keerkrag uit haar vloei soos water uit ‘n stukkende volstruiseierdop.
Dan keer hulle terug na ‘n skermutseling met SWAPO. Sonder Diky. Sy tentflap bly toe. Net sy blou fiets staan daar soos ‘n bok aan die tentpaal vasgemaak.
R60,00
Queillerie Uitgewers, sagteband, 1998, 130 pp
Kondisie: Baie goed
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.