Reading is a human right

Die Poort 3: Helers – Nelia Engelbrecht

(0) Write a review

In die derde aflewering van Nelia Engelbrecht se fantasieverhaalreeks Die Poort val nog meer van die legkaartstukke vir die vier Nuweling-Bewakers in plek. Die boek skop opwindend af wanneer Kali-hulle terugreis in tyd en haar Hugenote-voorouers ontmoet. Terug op Bospoort kom die skoolvakansie nader, en Kali moet saam met Leonardo, Tara en Nomsa Italië toe reis terwyl Zak alleen agterbly. Sal sy ooit haar Bewaker-geheim met hom kan deel?

R160,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9780624077534
Availability: In stock

Description

Uitgewer: Tafelberg
Kategorie: Fiksie vir jong volwassenes
ISBN: 9780624077534
Datum Vrygestel: 20 Februarie 2017
Prys (insl. BTW): R 160.00
Formaat: Sagteband, 168pp

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)