Description
ISBN 9780799354966
Sagteband
198 mm x 128 mm
176 bladsye
Lapa Uitgewers
Frankie is mal oor skaatsplank ry en kunsflieks. Sy wonder oor Milan, die geheimsinnige, stil ou in haar klas met die swart hare en bleek vel. En sy wonder oor die papier-rot en die Banksy-boek wat sy een oggend buite haar venster kry. Milan neem kitaarlesse, hou van flieks, old school-musiek soos Pink Floyd en Led Zeppelin en maak snags stensils. Hy wonder wat deesdae met hom aangaan – is hy siek of verlief? Wat dit ook al is, dit het begin die oomblik toe hy Frankie by die Waterfront gesien het …
Aanbevole klasleesboeke vir Afrikaans HT Gr 9-10
R140,00
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.