Reading is a human right

Stories van Bergplaas – Alba Bouwer

(0) Write a review

Alberta Magdalena (Alba) Bouwer is op 16 Maart 1920 op ’n Vrystaatse plaas op die wal van die Renosterrivier in die distrik Vredefort gebore.

In 1995 het Alba aan Hanlie Retief (Sarie, 29 Maart 1995) vertel dat sy in ’n donderstorm gebore is. “My pa is te perd weg om die vroedvrou te gaan haal, maar die spruit kom af en hy moes óór. Hy stuur toe solank ’n ou swart vrou huis toe, maar toe dié by die huis kom, is ek klaar gebore. Te klein, te vroeg.

“En die swart vrou sê: ‘Hoe! Hy’s so klein, hy sal nie lewe nie, maar ons moet hom was, hy moet begrawe word.’ Sy het die water gebring, maar met die was skree die baba dat die wêreld dreun, seker omdat ek die gevoel gehad het dat hulle my dood wil hê, het my ma agterna vertel.

R150,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 0624020355
Availability: Out of stock

Description

PublikasieStories van Bergplaas
Publikasiedatum
  • 1963
  • 1964
  • 1965
  • 1967
  • 1968
  • 1975
  • 1984
ISBN
  • 0624001067 (hb)
  • 0624020355 (hb)
UitgewersKaapstad: Tafelberg – Geleesde boek, Kondisie: Baie goed
Literêre vormKinderverhale
Pryse toegekenScheepersprys vir Jeuglektuur 1965 (saam met Katrientjie van Keerweder en Stories van Ruyswyck)

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)