Description
Naledi, sagteband, 2015, 129 pp
Kondisie: Baie goed
Hy wou net gou vinnig sy pa se motorfiets “leen” met die hoop dat hy Karien sal beïndruk en haar hart sal wen. Nou sit hy op die sypaadjie en sien die wrak van ‘n motorfiets en tannie Lenie se lewelose hondjie. Hoe het hy hier beland?
R60,00
Naledi, sagteband, 2015, 129 pp
Kondisie: Baie goed
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.