Description
- Paperback | 376 pages
- 20 Mar 2015
- Lux Verbi
- South Africa
- Afrikaans
Wêreldbekende spreker Pieter van Jaarsveld wys hoe jy jou lewe kan omkeer. Dié inspirerende boek:
– Ontbloot ondermynende mites oor geluk
– Verduidelik dat vreugde vir alle mense beskore is
– Wys hoe jy jou brein kan herbedraad
– Inspireer jou tot ’n positiwe ingesteldheid
– Bevat die nuutste navorsing en tegnieke.
Jy kán floreer – hierdie praktiese gids plaas ’n lewe van geluk binne elkeen se bereik.
R265,00
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.