Description
- Paperback | 24 pages
- 137 x 212mm
- 22 Apr 2015
- LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
- Pretoria, South Africa
- Afrikaans
- 079937279X
- 9780799372793
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend.
Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.
R40,00
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.