Reading is a human right

Tippie En Die Haas: Vlak 2 Boek 2 – Jose & Reinette Palmer

(0) Write a review

Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.

Elke boek in die reeks bevat:

·         ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

R40,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9780799372786
Availability: In stock

Description

  • Paperback | 24 pages
  • 137 x 212mm
  • 22 Apr 2015
  • LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
  • Pretoria, South Africa
  • Afrikaans
  • 0799372781
  • 9780799372786

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)