Reading is a human right

My Eie Inkleur-Bybel (Sagteband)

(0) Write a review

ʼn Bybelstorieboek wat kinders kan inkleur, lees en vir altyd kan koester.

Almal onthou hulle Kinderbybel. Daardie één waaruit hulle jare ge­lees het.

Dit is baie belangrik om die regte eerste Bybel vir ’n kind te kies, maar soms ook oorweldigend. Hoe kies jy die regte Bybel wat ’n kleinood vir jou kind sal word?

My eie inkleur-Bybel is ideaal vir 6- tot 10-jariges. Die sluit meer as 170 Bybelstories van Genesis tot Open­baring in. Die stories is maklik om te lees en te ver­staan. Dit sluit bekende gunstelinge in, asook minder bekende stories soos die dag toe die son stilgestaan het en die droë bene wat lewendig ge­word het. Elke storie het ook ’n kernvers en Bybelver­wy­sings om verder te kan gaan lees.

Maar dit is nie al nie. Daar is ook 95 illu­stra­sies wat kinders self kan inkleur. Die buiteblad is spesiaal ontwerp sodat kinders dit ook kan inkleur en die bladsye is ook met prentjies gerand om ingekleur te word. Met hierdie Kinderbybel kan kinders dus hulle eie stempel op hulle Bybel afdruk.

R250,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9781431615711
Availability: Out of stock

Description

OuteurSamestelling
ISBN9781431615711
Strepieskode9781431615711
ProdukstatusSeptember 2016
KategorieAfrikaanse Boeke
Bladsye408 pp
TaalAfrikaans

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)