Zackie Mostert En Die Wriemelende Wurmkoekies – Jaco Jacobs

R99.00

Zackie en Vincent het DRINGEND geld nodig. Anders gaan hulle die opening van die FANTASTIESE nuwe PRETPARK misloop. Daarom maak hulle ’n plan om HOPE geld te maak. Zackie besluit om koekies te bak en by die skool te verkoop. Maar ongelukkig is daar ’n vlieg in die salf … oftewel ’n SAPPIGE, WRIEMELENDE wurm in die koekiedeeg! EKSTRA! Bak jou eie grillerige goggakoekies! Resepte agterin die boek!

Out of stock

SKU: 9780799363043 Category:

Description

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Series: Zackie Mostert, Boek 8
Release date: 2014
Authors: Jaco Jacobs
Dimensions: 213 x 137 x 5mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 52
ISBN-13: 978-0-7993-6304-3
Barcode: 9780799363043

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.