Zackie Mostert En Die Ongelooflike Kulkunsie (Afrikaans, Pb) – Jaco Jacobs

R99.00

Zackie ontdek ‘n ou boks in die buitekamer. Dis propvol dinge waarmee jy ONGELOOFLIKE kulkunsies kan doen! Hy en Vincent besluit om ‘n vertoning by die skool aan te bied. Maar dan loop een van Zackie se FANTASTIESE toertjies skeef … en hy en Vincent is in GROOT MOEILIKHEID! EKSTRA! Ontdek die geheime van Zackie se kulkunsies agterin die boek!

Out of stock

SKU: 9780799346480 Categories: ,

Description

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Series: Zackie Mostert, Boek 1
Release date: March 2010
Authors: Jaco Jacobs
Dimensions: 212 x 137 x 4mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 52
ISBN-13: 978-0-7993-4648-0
Barcode: 9780799346480

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.