Zackie Mostert En Die Gemaskerde Groen Gevaar – Jaco Jacobs

R99.00

Granaatstraat is ‘n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie … Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends. Zackie en Vincent besluit om superhelde te word. Hulle gaan mooi meisies red, skurke vastrek en misdaad uitroei! Maar ongelukkig lyk dit nie regtig of daar in Granaatstraat werk is vir twee superhelde nie. Totdat hulle ‘n regte skelm teekom…

Out of stock

SKU: 9780799349634 Category:

Description

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Series: Zackie Mostert, Boek 4
Release date: March 2011
Authors: Jaco Jacobs
Dimensions: 210 x 136 x 2mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 44
ISBN-13: 978-0-7993-4963-4
Barcode: 9780799349634

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.