Zackie Mostert Druk ‘n Drie – Jaco Jacobs

R99.00

Granaatstraat is ‘n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie… Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends. Zackie en Vincent sien baie uit na die rugbytoer. Selfs al speel hulle nie vir die A-span nie. En selfs al dra hulle span se afrigter lipstiffie! Maar dan word die rugbytoer afgestel, en almal dink dis Zackie se skuld …

Out of stock

SKU: 9780799354973 Categories: ,

Description

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Series: Zackie Mostert, Boek 6
Release date: May 2012
Authors: Jaco Jacobs
Dimensions: 212 x 137 x 5mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 48
ISBN-13: 978-0-7993-5497-3
Barcode: 9780799354973

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.