Willem Poprok (Afrikaans, Paperback) – Derick van ver Walt

R150.00

Die Van Vuurens van Pretoria besit die Blou Bul Slaghuis in die Mall. Daar is drie seuns en ‘n laatlam-sussie. Die hoofkarakter is die jongste seun, Willem, wat ‘n besondere band met sy jonger sussie het. Ondanks druk van sy pa om as rugbyspeler uit te blink, wil hy eerder kunsklasse loop. Hy is ook verlief op Oom Ravi, sy pa se vennoot, se dogter Alesea.

SKU: 9780624049166 Category:

Description

Imprint: Tafelberg Publishers Ltd
Country of origin: South Africa
Release date: October 2010
Authors: Derick van der Walt
Dimensions: 213 x 137 x 15mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 239
ISBN-13: 978-0-624-04916-6
Barcode: 9780624049166

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.