Waar jy Sterwe – Jan Rabie (Bolandia 3)

R200.00

Rabie se mees ambisieuse werk is die vyf dele van die Bolandia-reeks. …Waar jý sterwe [Bolandia 3] verwys na Rut se bekende woorde uit die Bybel en impliseer dat daar ’n keuse gemaak moet word, soos Rut gedoen het, oor wie voortaan die ware volk sal wees.

1 in stock

SKU: 0798102845 Categories: ,

Description

Human & Rousseau, hardeband met stofomslag, 1978, 285 pp

Kondisie: Baie goed

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.