Waar die Hart is (Afrikaans, Paperback, 2de Uitgawe) – Sophia Kapp

R280.00

Sy’s nie regtig ’n Malan soos haar susters, Adri en JC, nie. Sy’s die aangelapte een, Marné van Deventer se loskopkind. Idalette weet dat Charl Nienaber haar net verdra, verduur.

Toe Adriaan Malan die ou herehuis aan Idalette nagelaat het, het hy Charl as haar trustee aangestel. Omdat sy nie, soos die ander twee, self die mas kan opkom nie, glo sy. Net so min soos wat Adriaan vertroue in haar gehad het, het Charl.

Idalette veg om die huis te behou, al is al haar reserwes uitgeput. Soos sy geveg het om haar seun, Luca, te behou, soos sy Marc Benucci afgeveg het. Veral teen Charl se kil beheerstheid, die veragting in sy oë, en, ja, sy warmte, soms, het sy geen skanse nie.

SKU: 9780799361469 Category:

Description

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: September 2013
Authors: Sophia Kapp
Dimensions: 198 x 129 x 21mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 304
Edition: 2de Uitgawe
ISBN-13: 978-0-7993-6146-9
Languages: Afrikaans

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.