Verste Grens – Maretha Maartens

R95.00

Hierdie boek is in 1986 bekroon met die ATKV en Sarie-prys as die beste vervolgverhaal.

In 1987 is Verste Grens bekroon met die Kaaplandse Helpmekaar FAK-prys vir Ontspanningsleesstof.

SKU: 0868161098 Categories: ,

Description

Folio Uitgewers

Gebruikte eksemplaar: Baie goeie kondisie;

Eerste Uitgawe, tweede druk 1987

Hardeband: 172 p

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.