Teen die Helling – Boerneef

R75.00

Boerneef – ek dank jou vir jou menslike relaas van stedelinge in ‘n stad misplaas. Wat anders is die lewe as ‘n hunkering verby die stoflike na ‘n Boplaas – DJ Opperman

1 in stock

Description

Nasionale Boekhandel Bpk, Elsiesrivier, Tweede druk, 1958. Fiksie

Hardeband, 78 bladsye, geen stofomslag

Kondisie: Goed

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.