Tallie Se Storie – Toe My Man Sy Werk Verloor Het – Carol Langenhoven
R95.00
Hierdie verhaal handeloor die emosionele invloed wat aflegging op ‘n gewone middelklasgesin het – die broodwinner wie se selfbeeld flenters is, hoe elkeen in die gesin emosioneel moet oorleef en watter planne gemaak moet word om die geldwolf vandie deur af te hou.
Reviews
There are no reviews yet.