Studiewerkgids: My Japan – Hettie van Zyl

R200.00

Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel volgens die KABV om leerders te help om My Japan, die voorgeskrewe drama vir Graad 11 Huistaal, ten volle te verstaan en te geniet.

  • Word elke jaar gekoop.
  • Agtergrond – mites/self-sny-subtema/tsoenami van 2011/Goth-subkultuur/kalligrafie in drama.
  • Opsommings/vrae van tonele.
  • Leer karakters ken.
  • Bespreking van die drama.
  • Post-leesverrykingsaktiwiteite.
  • Konsepvraestel.

1 in stock

SKU: 9781776071548 Category:

Description

Kategorie: Literêre studies: handboeke en studiegidse
ISBN: 9781776071548
Datum Vrygestel: 31 Oktober 2016
Prys (insl. BTW): R 151.00 Best Books
Formaat: Sagteband, 120pp

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.