Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.
Inhoud van hierdie studiewerkgids
Inleiding tot die drama.
Opsommings van al die tonele, met Engelse vertalings van moeilike woorde.
Ná elke opsomming volg kontekstuele vrae in Afrikaans, met genoeg plek vir leerders se antwoorde.
Antwoorde op alle vrae word verskaf.
Die struktuur van die drama, karakterisering, ensovoorts.
Literêre begrippe, simbole, styl, ensovoorts.
Verrykingsaktiwiteite om leerders se belangstelling aan te wakker.
’n Konsepvraestel (met antwoorde) om leerders se kennis te toets.
Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Die laaste karretjiegraf, die goedgekeurde voorgeskrewe drama vir Graad 11 Afrikaans Eerste Addisionele Taal.
Reviews
There are no reviews yet.