Description
FORMAT: Sagteband Boek
AANTAL BLADSYE: 112
OPSOMMING: Die publikasie vertel die merkwaardige verhaal van Sr Rene de Kock alombekend as Sr Kockie. Hierdie is Sr Kockie se lewensverhaal, noukeuring opgeteken deur haar vriendin, Annalette Perold-Smith. Dit voer jou mee oor ʼn ryk lewe met baie fasette. Dit is ʼn lekkerleesboek vol foto’s van toeka tot nou.
Reviews
There are no reviews yet.