Paaiboelie – Chanette Paul

R240.00

Jojo Richter – haar opdrag is oenskynlik eenvoudig: Vind uit wat het werklik sewe jaar gelede in die skatryk Eduard Swiegelaar se studeerkamer gebeur – die dag toe hy ten aanskoue van sy heelwat jonger, sexy trofeevrou doodgeskiet is. Die moord op n vooraanstaande ou bok wat met n jong blaar uit n bedenklike agtergrond getroud was, fassineer Jojo egter minder as die stories rondom Crystal Crags, die landgoed wat binne die sogenaamde Duiwelsdriehoek val.

 

 

1 in stock

SKU: 9780799385397 Category:

Description

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: July 2017
Authors: Chanette Paul
Dimensions: 200 x 130 x 38mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 512
ISBN-13: 978-0-7993-8539-7
Languages: Afrikaans

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.