Dié boek is gevul met die stories van die uiteenlopende mense wat Juliana Coetzer se pad kruis as psigoterapeut. Deur hul verhale van swaarkry en herstel, neem Juliana die leser op ‘n reis wat eintlik ons almal s’n is: die pad van grootword en eienaarskap neem.
Reviews
There are no reviews yet.