Oorkant jou – Juliana Coetzer

R150.00

Dié boek is gevul met die stories van die uiteenlopende mense wat Juliana Coetzer se pad kruis as psigoterapeut. Deur hul verhale van swaarkry en herstel, neem Juliana die leser op ‘n reis wat eintlik ons almal s’n is: die pad van grootword en eienaarskap neem.

1 in stock

Description

Jonathan Ball Uitgewers, sagteband, 2017, 284 pp

Kondisie: Baie goed

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.