Onthou Jy My? – Elize Parker

R65.00

Die Offerkind-reeks handel oor Emma en Izak, ‘n tweeling wat by geboorte geskei is en hul lewens lank swaar gedra het aan die ‘Geskeide tweeling’-sindroom wat tot sekere gedragspatrone by hulle gelei het en hul lewens beinvloed het. Onthou jy my? vertel die aangrypende verhaal van een van die tweeling, Emma. Sy is ‘n opgeleide paramedikus, en doen gereeld in haar vrye tyd diens as paramedikus by haar tienjarige seun, Albert, se rugbywedstryde. Een Saterdag is sy weer noodhulpvrywilliger vir sy skool se spanne. Sy en Albert ry in twee afsonderlike skoolbussies na ‘n naburige dorp vir ‘n rugbytoernooi. Op pad soontoe beland die bussies in ‘n grusame ongeluk. Emma doen alles wat sy kan om te help om van die kinders se lewens te red, maar weens haar eie beserings kan nie sy nie veel doen nie. Haar eie seun is een van die sterfgevalle. Die ongeluk en Albert se dood het verrykende gevolge op Emma en haar man, Andre, se lewens. Emma ontwikkel ‘n verslawing en weens ‘n misstap as gevolg van haar verslawing moet sy ‘n vonnis uitdien. Andre, ‘n oud-polisieman wat sy eie sekerheidsmaatskappy gestig het, gaan werk in Irak om van die situasie tuis te ontvlug. Hy word egter as gyselaar gevange geneem. Een van sy mede-gyselaars is Izak, maar hulle besef nie dat daar ‘n band tussen hulle bestaan nie. Sal Emma en Andre se huwelik die traumatiese gebeure kan oorleef? Is daar genade deur hoop vir die twee stukkende mense? Waarom begin Emma ewe skielik

Out of stock

SKU: 9781415312728 Categories: ,

Description

  • Paperback | 240 pages
  • 137 x 213mm | 295g
  • 01 Sep 2011
  • Struik Christian Books
  • Used copy, Very good condition
  • Maitland, South Africa
  • Afrikaans
  • 1415312729
  • 9781415312728

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.