Offerande – Chanette Paul

R260.00

Is Caz Colijn se pa Elia, die sagsinnige man wat voor haar geboorte koelbloedig vermoor is, of dra sy Cesar, die moordenaar, se gene? Die kwellende vraag kan Caz eers probeer beantwoord as sy van die reusediamante in haar besit ontslae raak en so die Kongolese wat haar tot in Suid-Afrika gevolg het, van haar spoor af kry. Antwerpen kan die antwoord op hierdie missie wees, maar hoe kry sy die diamante daar? En as sy eers daar is, waarheen neem sy dit? Kommissaris De Brabander is ‘n opsie tot Caz besef sy staan van voor af weer eerste op sy lys van verdagtes – die keer vir die moord op een van haar agtervolgers. Boonop daag Caz se eksman by haar op en dring aan om sy dogter te ontmoet. Caz besluit om die keuse aan Lilah oor te laat, maar toe die uit Belgie aankom, is sy nie die lieflike kind wat Caz ken en grootgemaak het nie. Caz se probleme neem rampspoedige afmetings aan toe sy besef die offerlam sal die offerande moet word as sy Lilah van haarself en van die dood wil red.

Out of stock

SKU: 9780799381320 Category:

Description

  • Paperback | 512 pages
  • 129 x 198mm
  • 01 Oct 2016
  • LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
  • Pretoria, South Africa
  • Afrikaans
  • 0799381322
  • 9780799381320

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.