Nuwe Alles-In-Een Graad R Wiskunde Leerderboek – M Meij, B de Villiers, R Erasmus, L Henning, A Van Straaten, C Sullivan

R145.00

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R Wiskunde Leerderboek
• kan jaar na jaar gebruik word
• gee geleentheid vir inskerping met minstens twee bladsye interaktiewe aktiwiteite per week
• leer tel van 0-10, data-hantering, vorms, kleure en basiese optel- en aftreksomme.
• volgens die KABV saamgestel.
• word gebruik saam met die voorgeskrewe werkvelle op die CD in die Onderwysersgids.

Kan saam met die Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Wiskunde gebruik word.

Vir skole en tuisskoolonderrig aanbeveel.

1 in stock

SKU: 9781770029880 Categories: ,

Description

ISBN: 9781770029880

Publisher: Best Books

Date Released: February 2013

Format: Soft cover, 80pp

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.