NLV Familiebybel

R1,400.00

Die Familiebybel is n Bybel met die volledige teks van die Bybel Nuwe Lewende Vertaling. Met unieke eienskappe soos n stamboom en afdelings soos Die oorsprong en gesag van die Bybel,

Waar staan dit in die Bybel? en Wat sê die Bybel oor … sal hierdie Bybel gesinne aanmoedig om weer saam om die Woord van God te vergader en lesers opnuut laat besef watter opwindende erfenis God vir ons het.

Die Familiebybel sal God se Woord lewend maak in gesinne. Hierdie Bybel met die volledi-ge teks van die Bybel Nuwe Lewende Vertaling beskik oor die volgende unieke kenmerke:

 

  • n Stamboom.
  • n Afdeling wat die oorsprong en gesag van die Bybel bespreek.
  • n Afdeling getiteld Waar staan dit in die Bybel? wat Skrifverwysings gee vir belang-rike gebeurtenisse in die Bybel, bekende teksgedeeltes, profesieë oor Jesus, Jesus se wonderwerke en sy gelykenisse.
  • n Afdeling getiteld Wat sê die Bybel oor … waarin n wye spektrum onderwer-pe, van aborsie tot wysheid, alfabeties en tematies ingedeel is met Skrifverwysings oor waar om meer daaroor te lees.Die Familiebybel sal gesinne aanmoedig om weer saam om die Woord van God te ver-gader en sal lesers opnuut laat besef watter opwindende erfenis God vir ons het.

 

Out of stock

Category:

Description

Imprint: CUM
Country of origin: South Africa
Release date: April 2012
Dimensions: 330 x 270 x 85mm (L x W x T)
Format: Leather / fine binding
ISBN-13: 978-1-4316-0323-7
Barcode: 9781431603237
Languages: Afrikaans

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.