“TSWANA BIBLE 1970 NEW LARGE PRT BLACK H/C” has been added to your cart. View cart
Die Afrikaanse Familiebybel 1953
R950.00
Die Familiebybel sal God se Woord weer lewend maak in gesinne. Hierdie Bybel met die volledige teks van die Bybel beskik oor die volgende unieke kenmerke:
n Familieregister
Die Familiebybel sal gesinne aanmoedig om weer saam om die Woord van God te vergader en sal lesers opnuut laat besef watter opwindende erfenis God vir ons het.
Reviews
There are no reviews yet.