‘n Vrou Gaan Dokter Toe – Ray Kluun

R150.00

Stijn en Carmen het alles – hulle is jonk, ryk, mooi, vervuld in loopbaan en liefde en het ‘n pragtige jong dogtertjie. As yuppies in kosmopolitiese Amsterdam is die wereld hul speelplek. Dan kry Carmen kanker. Terwyl sy optimisties die chemoterapie en bestraling ondergaan, ontvlug Stijn deur affairs en partytjies. Maar net om ook te staan te kom voor die finale eise van die lewe en die liefde. ‘n Vrou gaan na die dokter is ‘n mokerhou. Rou, omstrede, maar ook eg ontroerend en lewens-bevestigend. ” ‘n Ode aan die liefde” NRC Handelsblad.

SKU: 9780624048947 Category:

Description

  • Paperback | 344 pages
  • 136 x 212mm | 370g
  • 20 Sep 2010
  • Tafelberg Publishers Ltd
  • Cape Town, South Africa
  • Afrikaans
  • 0624048942
  • 9780624048947

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.