‘n Nuwe Man Teen Vrydag – Kevin Lehman Dr

R65.00

Wonder jy wat geword het van die Prince Charming met wie jy getrou het? Hy ignoreer jou, help jou met niks en sit permanent vasgenael voor die TV. Internasionaal bekende sielkundige en topverkoper-outeur dr. Kevin Leman het raad! Hy kan jou met ‘N NUWE MAN TEEN VRYDAG help om die sensitiewe, romantiese en behulpsame man te kry waarvan jy nog altyd gedroom het – binne vyf dae.
Die vyfdag-plan wat julle lewe radikaal kan verander in ‘n neutedop:

•Maandag: Werk saam ten spyte van julle verskille.
•Dinsdag: Ontdek wie jou man regtig is, en leer hoe om te kommunikeer sodat hy jou behoeftes raaksien.
•Woensdag: Vind uit hoe om te praat sodat jou man regtig sal luister, en hoe om te luister sodat jou man regtig sal praat.
•Donderdag: Wat laat jou man geliefd voel?
•Vrydag: Ontdek hoe om jou man se hart oop te sluit en jou liefdeslewe radikaal te verander.
Dié boek bevat ook ‘n kort opsomming van die hoofpunte, ‘n vraelys en ‘n bonusafdeling vir ernstiger huweliksprobleme.

4 in stock

SKU: 9781770009066 Categories: ,

Description

  • Paperback
  • 01 Apr 2011
  • CUM
  • Vereeniging, South Africa
  • Afrikaans
  • 177000906X
  • 9781770009066
  • Slightly imperfect

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.