Moenie hierdie boek eet nie! ‘n Rympie vir elke dag van die jaar – Jaco Jacobs & Zinelda McDonald

R330.00

Moenie hierdie boek eet nie! bevat 365 rympies (en ’n bonusrympie vir ’n skrikkeljaar) wat kinders (én grootmense!) heeljaar sal laat skaterlag! Daar’s rympies oor oupas en oumas, goggas, krieket, ruimtevaarders, seerowers, spoke, skool-toilette, Kersvader en krokodille …

Moenie hierdie boek eet nie! contains 365 brand new poems (and a bonus poem for a leap year) that will have kids (and adults!) roaring with laughter. There are poems about grannys and grandfathers, bugs, cricket, astronauts, pirates, ghosts, school toilets, Santa Claus and crocodiles …

SKU: 9780799379211 Categories: ,

Description

ISBN 9780799379211
Hardeband
174 mm x 245 mm
312 bladsye
Lapa Uitgewers

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.