Huisgenoot Wenresepte 8 (Afrikaans, Hardback) – Carmen Niehaus

R200.00

Nog ‘n suksesverhaal uit die pen van Carmen Niehaus. In Huisgenoot Wenresepte 8 maak Carmen dit maklik om met flair te kook – van die eenvoudige geroosterde ciabatta voorgereg en die dekadente roomys-bombe met bessiesous as nagereg tot geurige kerries van Durban en die Bo-kaap. Met tradisionele gunstelinge sowel as geregte van regoor die wereld. Meer as 400 watertand resepte vir alle geleenthede sal die titel beslis inspireer.

1 in stock

SKU: 9780798150064 Category:

Description

Imprint: Human & Rousseau
Country of origin: South Africa
Release date: August 2009
Authors: Carmen Niehaus
Dimensions: 257 x 175 x 20mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 256
ISBN-13: 978-0-7981-5006-4
Barcode: 9780798150064
Languages: Afrikaans

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.