Huisgenoot Wenresepte 1 (Afrikaans, Hardcover) – Annette Human

R150.00

‘n Ou gunsteling wat herverpak word met nuwe foto’s en ontwerp.

Ons as uitgewers word oorval deur versoeke vir die herdruk van Wenresepte 1 tot 3 – nou gee ons gehoor! Vir die versamelaars van die Wenresepte-reeks is dit die gulde geleentheid om hulle versameling aan te vul.

Die ideale boek vir dié wat geregte soek wat goedkoop is en maklik vir enigiemand om te maak. Elke gereg is ook deeglik beproef in die Huisgenoot toetskombuis en kom met hulle stempel van goedkeuring.

Die boek bevat meer as 100 resepte, insluitend opwindende ontbytgeregte, geurige vis- en vleisgeregte, warm en koue poedings en heerlike gebak soos brood, beskuit, koeke, terte, en nog meer. Daar is ook daaglikse spyskaarte vir sewe weke en omskrywings van belangrike kookterme word gegee.

1 in stock

SKU: 0798111887 Category:

Description

Imprint: Human & Rousseau
Country of origin: South Africa
Release date: June 2014
Authors: Annette Human
Dimensions: 260 x 177 x 23mm (L x W x T)
Format: Hardcover
Pages: 235
ISBN-13: 978-0-7981-6582-2
Barcode: 9780798165822

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.