God Se Vaderhart (Afrikaans) – Floyd McClung

R130.00

Soveel diep emosionele wonde word toegedien deur aardse vaders wat nie weet hoe om lief te he nie…of wat bloot afwesig is. Tog, as jy Vader God leer ken vir wie Hy is – die hemelse Vader vir wie geen probleem te groot of te onbenullig is nie – sal jy die genesende krag van sy liefde ervaar. Uit die Woord en aan die hand van werklike lewenservarings meegemaak op drie vastelande, illustreer Floyd McClung die oorvloedige liefde wat uit God se hart vloei. Hy wys jou nuwe maniere om te reageer op jou Vader se liefde en sodoende: Teleurstelling te oorkom; Grense van trots en onafhanklikheid af te breek; Oorwinning te behaal oor onsekerheid; Gebroke verhoudings te herstel; ’n Ma of pa vir ander in die Here te wees. Genesing en bevryding word telkens ervaar by die ontmoeting met God as Vader – volmaak betroubaar en volmaak vol deernis. Hierdie boek is vir jou bedoel as jy dit moeilik vind om God as ’n liefdevolle Vader te aanvaar, of as jy God se liefde ken, maar sy seeninge meer doeltreffend met ander wil deel.

Out of stock

SKU: 9781415304280 Category:

Description

Imprint: Struik Christian Books
Country of origin: South Africa
Release date: June 2008
Authors: Floyd McClung
Dimensions: 226 x 152 x 12mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 147
ISBN-13: 978-1-4153-0428-0
Barcode: 9781415304280

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.