God Se Apteek : Jy is Wat Jy Eet, En Jy is Wat Jy Nie Eet Nie
R360.00
In God se apteek, die oop veld, landerye, riviere en waters van ons planeet, het God alles geskape wat ons nodig het, as ons dit net reg gebruik, om gesond ons oudag te kan belewe, ons weet net nie van alles nie. Meeste mense vermoor hulleself met ‘n vurk en grawe hulle eie graf met hulle tande.
Reviews
There are no reviews yet.