Getuie – Christine Barkhuizen Le Roux

R120.00

Die selfmoord van haar kleintydse vriendin, Mignon, laat Maggie McKairn met meer vrae as antwoorde. Wat het met Mignon gebeur in die jare wat hulle mekaar nie gesien het nie wat haar so bitter gemaak het dat sy nie meer kans gesien het om te lewe nie? En waarom het Mignon se familie alle kontak met haar verbreek? Op skool moes Maggie en Mignon pouses op hul eie speel en die spot van die ander kinders trotseer. Maggie omdat sy die streng skoolhoof se rooikopdogter is en Mignon omdat sy ‘n Jehova-getuie is. En Maggie weet uit eie ervaring hoe ongenaakbare dissipline ’n kind lewenslank kan knou. Voor haar dood het Mignon vir Maggie gevra om ’n vrou in die tronk te gaan opsoek. Bea Mostert, ook ‘n Jehova-getuie, is tot dertig jaar tronkstraf gevonnis vir ’n onmenslike daad. Wat in die Mignon en Bea se lewens het hul tot sulke uiterstes gedwing?

SKU: 9780798157070 Categories: , ,

Description

Imprint: Human & Rousseau
Country of origin: South Africa
Release date: November 2012
Authors: Christine Barkhuizen le Roux
Dimensions: 213 x 137 x 30mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 381
ISBN-13: 978-0-7981-5707-0
Barcode: 9780798157070
Languages: Afrikaans – Geleesde kopie, uitmuntende toestand

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.