Gerook (Afrikaans, Paperback) – Eldridge Jason

R140.00

Cobie het lank uitgesien na die Desember-skoolvakansie. Om ’n paar weke by sy ouma op Vaalberg te kom bly, was egter beslis nie deel van sy vakansieplanne nie. Maar die Weskusdorpie is nie heeltemal so vaal en vervelig soos sy naam se nie…

Aanbevole klasleesboek vir Afrikaans HT Gr 8-9

Out of stock

SKU: 9780799362145 Categories: , ,

Description

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: September 2013
Authors: Eldridge Jason
Dimensions: 212 x 137mm (L x W)
Format: Paperback
Pages: 104
ISBN-13: 978-0-7993-6214-5
Barcode: 9780799362145

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.