Elke Oggend Van Die Wereld – Pascal Quignard; Translated by Johann Rossouw

R45.00

Elke oggend van die wêreld is die verhaal van De Sainte Colombe, meester van die viola da gamba en een van die beste komponiste van sy tyd. Na die dood van sy vrou draai hy sy rug op die roem van Parys en leef in eenvoud op sy plasie met sy twee dogters en die spook van sy vrou. In die afsondering van sy hut in die takke van ’n moerbeiboom wy hy sy lewe aan die poësie van die musiek.
Van Sainte Colombe is gesê dat sy boog al die verbuigings van die menslike stem kon naboots: van die sug van ’n jong vrou tot die snik van ’n bejaarde man, van die oorlogskreet van Hendrik van Navarre tot die sagte asemhaling van ’n kind wat ingedagte teken.
Dit is ook die verhaal van Marin Marais wat op ’n dag op die plaas aankom en pleit om as ’n leerling van Sainte Colombe aanvaar te word. Maar Marais se ambisie is om die glinsterende hofkunstenaar van Versailles te word.

Out of stock

SKU: 9781919825090 Category:

Description

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: May 2016
Authors: Pascal Quignard
Translators: Johann Rossouw
Dimensions: 195 x 125 x 5mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 87
ISBN-13: 978-1-919825-09-0
Barcode: 9781919825090

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.