Kalli Krynauw is ’n forensiese psigofisioloog (poligrafis). Haar opdrag is om onderhoude te voer met die oorspronklike getuies wat iets weet van die verdwyning van De Villiers, die wetenskaplike wat navorsing gedoen het oor ’n alternatiewe brandstof. De Waal Brink word as konsultant ingeroep by die ondersoek. Om sake verder te kompliseer, is Kalli se suster, Madelein, ’n model, en al 15 jaar aan dwelms verslaaf. Haar verhouding met die dwelmkartelle veroorsaak ’n komplikasie vir die De Villierssaak, en vinnig span die web van leuens en spanning al stywer.
Reviews
There are no reviews yet.