Dis Nou Ek – ‘n Outbiografie (Afrikaans, Hardcover) – Carel Boshoff

R325.00

Carel Boshoff was by uitstek ‘n intellektuele aktivis. Hoewel sy lewe in hierdie boek gepen is, is dit meer as ‘n lewensverhaal; daar word besin oor die teologie, die kerk se sendingtaak, en oor die rol van die kerk in die samelewing. Sy uitgebreide openbare lewe word vertel aan die hand van sy ervarings in die Afrikaner-Broederbond (waaruit hy later bedank het), die Voortrekkers en die Suid-Afrikaanse Buro vir Rasseaangeleenthede. Boshoff het alle mense met respek en toegeneentheid behandel en in ‘n loopbaan met omstrede standpunte het hy vriende onder medewerkers en teenstanders gemaak.

1 in stock

SKU: 9780799351934 Category:

Description

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: July 2012
Authors: Carel Boshoff
Dimensions: 227 x 157 x 40mm (L x W x T)
Format: Hardcover
Pages: 595
ISBN-13: 978-0-7993-5193-4
Barcode: 9780799351934

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.