Die Verlange – Karen Kingsbury

R65.00

In DIE VERLANGE, die derde boek in die Bailey Flanigan-reeks, begin Bailey en haar Hollywood-medester Brandon Paul se verhouding groei. Romantiese uitstappies in New York maak nuwe gevoelens in Bailey wakker.
Intussen het Cody se uitstekende afrigting en sukses met sy kleindorpse voetbalspan vir hom nasionale aandag besorg. Te midde van al die vieringe is Cody en sy vriendin Cheyenne se verhouding ook besig om te groei, want sy verstaan sy nuwe lewe baie goed.

En tog ervaar Bailey en Cody dat hulle na mekaar verlang. Albei verlang terug na die verlede en na antwoorde voordat hulle kan aanbeweeg.

Sal ‘n onverwagte verlies die keerpunt in Cody se lewe wees? Sal Cody en Bailey mekaar weer vind vir die eerste keer in byna ‘n jaar?

DIE VERLANGE is ‘n verhaal vol hunkering, besluite en nuwe uitdagings.

Out of stock

SKU: 9781431600410 Categories: ,

Description

  • Paperback | 292 pages
  • 140 x 215mm
  • 01 Sep 2012
  • CUM
  • Used copy, good condition
  • Vereeniging, South Africa
  • Afrikaans
  • 1431600415
  • 9781431600410

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.