Die ongetemde hart – John Eldredge

R150.00

Die skrywer hou ‘n totaal nuwe benadering tot manwees voor. Hy skryf nie ideale gedragspatrone vir Christenmans voor nie, maar nooi hulle op ‘n verkenningstog om hul Godgegewe, ongetemde aard te ontdek. Hy identifiseer drie kernbegeertes wat diep in elke man se hart geplant is: ‘n stryd om te stry; ‘n avontuur om te beleef; ‘n skoonheid om te red Eldredge bespreek die redes waarom mans nie in voeling is met hierdie begeertes nie, en verduidelik hoe hulle dit kan terugvind en dit kan uitleef tot voordeel van hulleself en hul verhoudings. Die ongetemde hart slaan die persepsie die nek in dat Christenmans vaal mannetjies is wat net in hul spoor moet trap en weinig anders doen. Dit is ‘n uitnodiging om God se ongetemde aard hul eie te maak en ware manlikheid te ontdek.

1 in stock

SKU: 9781415306185 Category:

Description

Imprint: Struik Christian Books
Country of origin: South Africa
Release date: June 2009
Authors: John Eldredge
Dimensions: 227 x 152 x 13mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 228
ISBN-13: 978-1-4153-0618-5
Barcode: 9781415306185

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.