Die Nuwe Huisgenoot Blokraaiwoordeboek (Afr. Paperback) Yvonne Van Eeden, Marlene Hamman

R380.00

Hierdie uitgawe van hierdie naslaanbron vir blokraailiefhebbers wat al byna ’n dekade lank ’n topverkoper is met ’n uitstekende reputasie vir betroubaarheid en gebruiksvriendelikheid. Hierdie topverkoper bevat: Byna 100 000 woorde streng alfabeties en volgens lengte gerangskik; ’n Afdeling met woordverklarings; ’n Lys met afkortings en voormalige voertuigregistrasies; Die simbole van elemente; Die Romeinse numerieke waardes; Die Griekse alfabet; Die Hebreeuse alfabet. Die Nuwe Huisgenoot Blokraaiwoordeboek is ’n unieke gids vir elke liefhebber van Afrikaanse blokraaisels!

Out of stock

SKU: 9781868901302 Category:

Description

Imprint: Pharos Dictionaries
Country of origin: South Africa
Release date: 2012
Authors: Yvonne Van Eeden • Marlene Hamman
Dimensions: 221 x 151 x 21mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 661
ISBN-13: 978-1-86890-130-2
Barcode: 9781868901302

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.