Die Jongste Meisie op Maasdorpskool – Stella Blakemore

R150.00

Net die toetrede van Die jongste meisie in Maasdorpskool haal die bedorwe klein Breggie Landsberg haar streke uit — met byna rampspoedige gevolge. Maar ook Kobie met haar goue krulle veroorsaak vir die onderwyseresse gereeld hoofbrekens.

Out of stock

Description

J L van Schaik BPK, Pretoria, 1958, Used copy, HC 177 pages, no dust jacket. Condition Good

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.