Die A tot Z van berading is ‘n omvattende handleiding wat ‘n wye reeks kwessies vanuit ‘n Christelike perspektief benader. Elke hoofstuk bevat ‘n gevallestudie, Bybelse beginsels en omvattende inligting oor die oorsake en gevolge van elke probleem, en gee volledige riglyne vir die berading van mense wat daarmee worstel.
Reviews
There are no reviews yet.