Dalk Vandag – Karel Prinsloo

R300.00

‘n Vierde digbundel van Karel Prinsloo. Hierdie bundel is gepubliseer as ‘n spesiale uitgewersprys vir Karel Prinsloo as digter, voortspruitend uit die gewilde landswye 2024-skryfkompetisie van “INK: Skryf in Afrikaans” waarin hy ‘n wenner-digter was

5 in stock

SKU: KP0004 Categories: ,

Description

Karel Prinsloo, Plus 50 Media, 2025 – gedruk en gebind deur Groep 7 Drukkers en Uitgewers (Pty) Ltd.

Kondisie: Nuut

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.