BEST BOOKS SE GEGRADEERDE LEESREEKS Huistaal Graad 1 VLAK 4 BOEK 3

R42.95

Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1 tot 3 (Huistaal en Eerste Addisionele Taal) is ontwikkel om te pas by die leerder se
• taalvermoë
• ontwikkelingstadium
• ervaringswêreld
• belangstellingsveld en
• humorsin.

Die doel van die reeks is om die jong leser aan te moedig om vir genot te lees met inagneming van sy/haar
• oogspan
• fraseringsvermoë
• ervaringsbesit
• woordbegrip
• sigwoordeskat en
• klankmatige ervaring.

Die leesreeks bestaan uit 16 leesboeke per graad. Dit is volgens vier leesvlakke (van maklik tot moeilik) geskryf. Die leesboeke van ‘n vlak toon duidelike progressie met betrekking tot inhoud, woordkeuse, woordeskat en sinsbou.

‘n Onderwysersgids is beskikbaar.

SKU: 9781775894773 Categories: ,

Description

Skrywer: Mart Meij , Beatrix de Villiers
Kategorie: Skoolhandboeke & studiegidse: Letterkunde, kunste
ISBN: 9781775894773
Datum Vrygestel: 25 September 2014
Prys (insl. BTW): R 42.95
Formaat: Sagteband, 22pp

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.