Anderkant Pontenilo – Irma Joubert

R120.00

Die Tweede Wereldoorlog verdeel nie net die wereld nie, maar ook gesinne. In die Fourie-huishouding staan Pa by Hertzog wat neutraal wil bly, Oupa by Smuts wat tot die oorlog toetree en die seuns by Malan wat die oorlog teestaan. Binne hierdie milieu maak ons kennis met De Wet en Klara, Gerbrand en Christine – jongmense met drome en aspirasies wat elkeen op ‘n unieke manier deur die oorlog beinvloed word. En in ‘n klein Italiaanse dorpie woon die beeldhouer Guiseppe Romanelli en sy seuns. Ook Don Veneto en sy pragtige dogter Gina. Die dorpsmense het van altyd af geweet dat sy en Antonio, Guiseppe se een seun, vir mekaar bestem was; die twee raak spoedig verloof. Antonio word opgeroep om in Noord-Afrika te gaan veg, maar hy word ‘n krygsgevangene en beland op die Fouries se Bosvelplaas in Suid-Afrika waar hy klipwerk doen. En hier ontmoet hy vir Klara, ‘n meisie wat ‘n vriend en geesgenoot word… ‘n Eg menslike verhaal wat met insig en begrip uitbeeld dat oorlog almal raak. En dat die brue wat ons bou soms ‘n opdraand pad aan die anderkant het.

Out of stock

SKU: 9780624047018 Categories: ,

Description

Imprint: Tafelberg Publishers Ltd
Country of origin: South Africa
Release date: March 2009
First published: April 2011
Authors: Irma Joubert
Dimensions: 212 x 140 x 35mm (L x W x T)
Pages & Condition 512, Geleesde boek, baie goeie toestand
ISBN-13: 978-0-624-04701-8
Barcode: 9780624047018

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.